info, specials en besighede

Petisie

Potholes

  

Die petisie gaan oor gegee word aan die munisipaliteit om slaggate reg te maak in Kroonstad. Ek is nie tevrede met die dienslewering om slaggate reg te maak nie en ek wil nie nog 'n band vervang nie. Ek wil trots wees waar ek bly en ek is seker jy wil ook trots wees waar jy bly so teken hierdie petisie aanlyn en deel met jou vriende.

This petition will be handed to the municipality to get potholes fixed in Kroonstad. I am not satisfied with the service delivery on fixing streets but I also do not want to replace another tire. I want to be proud of where I stay add I am sure you would also like to be proud of where you stay so sign this petition online and share it with friends.

[your signature]

20 signatures

Share this with your friends:

   

Categories