Kroonstad

info, specials en besighede

Kroonstad se website

Vandag is die begin van nuwe dinge in Kroonstad met hierdie webtuiste. Hoekom al die opgewondenheid? Die volgende kan tans gedoen word op die webtuiste.

  • Verniet beskikbare werke adverteer
  • Verniet beskikbare werke soek
  • Besighede kan hulle kontak besonderhede plaas en meer moontlike kliente vind
  • “Specials” vanaf besighede word weekliks geplaas
  • Petisies kan geplaas word (Eerste een gaan reeds oor dat die stadsraad slaggate reg maak

 

Ek glo elke besigheid en inwoner sal kan baat deur hierdie webtuiste en dat die ekonomie kan groei, aantal werke kan groei, toerisme kan groei en die dorp kan groei.

Kroonstad

Kroonstad

Inligting volgens Wikipedia op die dag van die plasing

Kroonstad (Afrikaans for “Crown City”) is the third-largest city in the Free State (after Bloemfontein and Welkom) and lies two hours drive from Gauteng. Maokeng is an area within Kroonstad, and is occasionally used as a synonym of the city itself. It is the second-largest commercial and urban centre in the Northern Free State (after Welkom), and an important railway junction on the main line from Cape Town to Johannesburg. Maokeng is Sesotho and means “place of the thorn trees (mimosa trees)”.

 

Categories